Jaarboeke

Menslike kommunikasie: Praktikum 281


 
Modulekode KMP 281
Kwalifikasie Voorgraads
Fakulteit Fakulteit Geesteswetenskappe
Module-inhoud *Geslote – vereis departementele keurring Uitvoering van siftingstoetse: Spraak, taal en gehoor. Waarneming van kinders met gehoorverlies in skole. Waarneming van vroe? kommunikasie-assesserings. Deelname aan ‘n pasgeborebabasiftingsprogram en sorggewer-opleiding in primêre sorg.
Modulekrediete 10.00
Voorvereistes KMP 110, KMP 120, KMP 181
Onderrigtaal Afrikaans en Engels word in een klas gebruik
Akademiese organisasie Spraak-Taalpatologie en Oudiol
Aanbiedingstydperk Jaar

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences